Ek glo in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun, ons Here

Erediens Sondag 14/05/2017: ’n Woordeskat vir geloof: Ek glo in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun, ons Here. Teks: Matteus 1:18-25; Heidelbergse Kategismus Sondag 11,12,13. Daar is nie baie dinge wat jy hoef te weet om ’n Christen te wees nie, maar daar is wel ’n paar dinge waarsonder jy nie meer ’n Christen genoem kan … Lees verder