Die Babiloniese gevangenskap van die kerk

Teks: Nehemia 8: 1-13: Die Babiloniese gevangenskap van die kerk “die dringendste behoefte in die Christelike Kerk vandag is ware prediking; en omdat dit die grootste behoefte in die Kerk is, is dit natuurlik ook die grootste behoefte in die wêreld.” – Martyn Lloyd-Jones Op 31 Oktober herdenk ons die Protestantse Hervorming wat 500 jaar … Lees verder