EREDIENSTE

Oggenddiens 08:30

Tema: Reformasie 500
Aanddiens 18:00

Elke laaste Sondag van die maand.

Kategese

Junior klassie (voorskool tot graad 3) en senior klassie (graad 4-6) gaan uit net na die kindermoment in die erediens. Hoërskool klasse net na die erediens.

Kyk gerus ook op ons tuisblad waar al die nuutste preke verskyn.