Voetsool – ’n staptog deur die Woord

Stap deur ons 12 voetsool stasies en ontdek die grondslae van die Woord: wat die evangelie is, waartoe ons geroep word en hoe ons kan dien. Padkaart: Neem jou Bybel en begin by die eerste stasie links soos jy by die kerkdeur inkom, volg die trappe op tot by nr. 2 waar jy vir ’n … Lees verder